English Version | ||||||||||||
![]() |
|
D |
||||||||||
Diabetes en insulienweerstandigheid | ||||||||||||
|
Diabetes is vandag nie meer die ooreisende siekte wat dit was nie, mits dit reg bestuur word. Goeie diabetes voorligting is gegrond op die beginsel dat 'n diabeet bemagtig word om onder alle omstandighede sy bloedsuiker te bestuur en dat nadelige gevolge uitgeskakel of beperk word. Baie kosse (en lekkernye) wat as "onwettig" vir diabete voorgehou word is uit onkunde, hoofsaaklik onkunde om die kosse reg te hanteer. Ons doelwit is om diabete te help om 'n vol gesonde lewe te lei.
|
|||||||||||
Opdateer:: 05 Junie 2009 |