English Version  
 
 
tuis
ontmoet ons
nuus
web uitleg
kontak ons
 

 

 

 

 

  KURSUSSE
 
 
 

 

Ondervinding in die praktyk het ons geleer dat klein veranderinge 'n groot verbetering in lewens-kwaliteit kan maak.

Sonder die regte kennis en insig bly dit die pad van diëte, onthoudings, skuld-gevoelens, ongerief, verleentheid, oorgewig, ongemak, spysverterings-probleme ens.

Ons bied die volgende reeks kursusse aan:

1. Vry om lekker te eet;

2. Kindervoeding;

3. Sportvoeding.

Hierdie kursusse word op 'n gereelde basis in Bloemfontein aangebied (kyk op nuusblad of kontak praktyk) maar ons is ook beskikbaar om te reis na ander dorpe (indien iemand plaaslik die kursus reëlings vir ons tref).

Bespreek asb. vroegtydig.

 

  Opdateer:: 27 September 2008