Die volgende dienste word in ons pratyk gelewer:
1. Babavoeding en tienergewoontes;
2. Bariatriese keuring;
3. Chroniese moegheid;
4. Diabetes en insulienweerstandigheid;
5. Divertikels (blasies) in
die kolon;
6. Hartvatsiekte;
7 Inflammatoriese toestand
van die dermkanaal;
8. Ondersteunende kankervoeding;
9. Ondersteunende voeding
vir bejaardes;
10. Oorgewig, ondergewig en
eetversteurings;
11. Pre-en postoperatiewe voeding;
12. Prikkelbare dermsindroom
(Spastiese kolon);
13. Sportvoeding;
14. Sooibrand;
15. Voeding in die hospitaal
en intensiewe sorg;
16. Voeding in swangerskap
en borsvoeding;
17. Voedselallergie, artritis
en jig;
18. Vry om lekker te eet.
|