English Version | ||||||||||||
![]() |
|
|||||||||||
Inflammatoriese toestand van die dermkanaal | ||||||||||||
|
"Lewe en dood begin in die derm" en daarom is spysverteringskanaal probleme een van ons spesialiteitsgebiede. As die spysverteringskanaal gesond is en gesond voel kan die res van die liggaam ook gesond wees en voel. Met kundigheid en ervaring kan ons u help om reg te leef. Eers as die spyskanaal se werking verstaan word kan die werking daarvan reg bestuur word. Dit is nie noodwendig net medikasie wat nodig is nie, maar ook verkeerde opvattings en veralgemenings wat uit die weg geruim moet word.
|
|||||||||||
Opdateer:: 05 Junie 2009 |