English Version  
 
 
tuis
ontmoet ons
nuus
web uitleg
kontak ons
 

D
I
E
N
S
T
E

  Voedselallergie, artritis en jig
 
 
 

 

Allergieë en sensitiwiteite is die gebied wat groot uitdagings aan die dieetkundiges stel. Dit is ingewikkeld, interverwant en elke persoon is uniek.

Ons het uit ondervinding geleer en sien dikwels dat lewenskwaliteit ingeboet word met streng dieëte, onthoudings en vermyding van kosse waar dit nie nodig is nie.

'n Duidelike beeld van u probleem verg inligting en 'n geduldige benadering. Dit lei ons tot die korrekte hantering van die probleem.

 

  Opdateer:: 05 Junie 2009