English Version  
 
 
tuis
ontmoet ons
nuus
web uitleg
kontak ons
 

D
I
E
N
S
T
E

  Sportvoeding
 
 
 

 

Sport daag die liggaam uit om sy uiterste bes te doen. Daarvoor het die liggaam goeie oefening nodig. Sonder die regte voeding, aanvulling en energie bestuur sal die liggaam nooit sy allerbeste kan lewer nie – veral nie oor die lang termyn nie.

Kennis ten opsigte van sportvoeding het die afgelope jare baie toegeneemen om gedeeltes van die kennis toe te pas kan prestasie benadeel en selfs gevaarlik wees.

Ons doelwit is om die beste plan vir elke sportman/sportvrou daar te stel wat aan sy/haar unieke behoeftes voldoen.


  Opdateer:: 05 Junie 2009