English Version  
 
 
tuis
ontmoet ons
nuus
web uitleg
kontak ons
 

K
U
R
S
U
S

  Vry om lekker te eet
 
 
 

 

Die doel van die kursus is om kennis bekostigbaar, prakties en effektief oor te dra en sukses te stimuleer - om elke kursusganger instaat te stel om beheer te neem oor sy/haar eie omstandighede en eetgewoontes. Ons beoog ook om u vry te maak van diëte en te help om u in 'n aanvaarbare, praktiese leefstyl in te groei wat lewenslank hou.

Die Inhoud van die kursus

- Evaluering van eie leefstyl;
- Hoe vestig ek goeie gewoontes?
- Hoe om nie weer in slegte gewoontes terug te val nie?
- Invloed van my denkwyse op my leefstyl;


- Maag en dermkanaalprobleme;
- Bestuur "cravings";
- Hartvatsiekte (verhoodge cholestrol);


- Effek van emosie op eetgedrag;
- Wat gee energie?
- Wat maak vet of nie vet nie?
- Glukemiese indeks (GI) en lading (GL - gebruik en misbruik);
- Vesel (hoeveel en waarvandaan?);
- Wat kan ek drink?
- Versoeters, anti-oksidante en aanvullings;
- Botter, margarien, olies ens.


- Kennis om persoonlike struikelblokke te oorkom;
- Praktiese toepassing op eie omstandighede;
- Hantering van vakansie, onthaal, braaivleis ens.


- Koskas - en maaltydbeplanning;
- Skryf jou eie resepte en verbeter oues;
- Heerlike hoofmaal in 20 minute;
- Wenke vir "geen tyd om te eet";
- Jy kan steeds 'n pragtige tafel dek.

Verseker jou vryheid oor die langtermyn, gesondheid en die beste lewenskwaliteit.

Kontak Ons om te bespreek.

 

  Opdateer:: 08 Junie 2009