English Version | ||||||||||||
![]() |
|
|||||||||||
Sportvoeding | ||||||||||||
|
Sport daag die liggaam om sy uiterste bes te doen. Daarvoor het die liggaam goeie oefening nodig. Sonder die regte voeding, aanvulling en energiebestuur sal die liggaam nooit sy allerbeste kan lewer nie – veral nie op die lange duur nie. Kennis ten opsigte van sportvoeding het die afgelope jare baie toegeneem. Om slegs gedeeltes van die kennis toe te pas, kan prestasie benadeel en selfs gevaarlik wees. |
|||||||||||
Opdateer:: 12 November 2008 |