English Version | ||||||||||||
![]() |
|
|||||||||||
Oorgewig, ondergewig en eetversteurings | ||||||||||||
|
Oorgewig is deur Wêreld Gesondheisorganisasie as 'n siekte verklaar. Dit is as gevolg van 'n algemene dieetsindroom waarin die samelewing verval het. Almal wat oorgewig is probeer "anders" eet, volg van tyd tot tyd 'n dieet, voel skuldig dat hul sekere kosse eet of glo hul is nie op die regte dieet nie. Gewigsverlies kan bewerkstellig word deur klein maar belangrike leefstyl veranderinge en nie so seer wat ons eet nie. Geen lewenskwaliteit gaan verlore deur 'n leefstyl ten goede te verander nie – maar tonne lewenskwaliteit word verseker deur 'n verbeterde leefstyl.
|
|||||||||||
Opdateer:: 05 Junie 2009 |