The practice delivers the following services:
1. Babavoeding en tienergewoontes;
2. Bariatriese keuring;
3. Chroniese moegheid;
4. Diabetes en insulienweerstandigheid;
5. Divertikels (blasies)
in die kolon;
6. Hartvatsiekte;
7. Inflammatoriese toestand
van die dermkanaal;
8. Ondersteunende kankervoeding;
9. Ondersteunende voeding
vir bejaardes;
10. Oorgewig, ondergewig
en eetversteurings;
11. Pre-en postoperatiewe
voeding;
12. Prikkelbare dermsindroom
(Spastiese kolon);
13. Sport nutrition;
14. Heartburn;
15. Voeding in die hospitaal
en intensiewe sorg;
16. Voeding in swangerskap
en borsvoeding;
17. Voedselallergie, artritis
en jig;
18. Vry om lekker te eet.
|